[Intro]
C G
[Verse 1]
C
Daars n foto teen my kamer muur, dis Jesus in n bad
G
en ek wonder of hy weet dat ek hom orals sien
C
Selfs in die hoofstraat van Potchefstroom
G
onder die straatlig is n oom
[Pre-Chorus]
Am G
Dis God wat n peer eet
C
dis ek en n lemoen
Am G C
dis Jesus onder karton-laken en ek wat niks doen
[Chorus]
F
Ek is verward
C
meeste van die tyd
G
niemand weet
niemand weet
niemand weet
Am Em F
wat om te doen
[Verse 2]
C
So vra die oom op die straat
met peer nog in sy baard
Vra die kindjie wat so vloek
G
in die winkel op die hoek
[Pre-Chorus]
Am G
Dis God wat so bedel
C
en ons wat so kla
Am G
n Koning moet soebat
C
Jesus wat moet vra
[Chorus]
F
Ek is verward
C
meeste van die tyd
G
niemand weet
niemand weet
niemand weet
Am Em F
wat om te doen
[Bridge 1]
F
So dink jy dis sonde
C
of is ons net mens?
F
Hoe werk sy liefde?
G
Mag ons af en toe ook wens?
F
So dink jy dis sonde
C
of is ons net mens?
F
Hoe werk sy liefde?
G
Mag ons af en toe ook wens?
[Bridge 2]
C
Vir meer as ons foute
en meer as ons self
G
kan iemand my net by myself kom haal?
C
Ek is moeg vir my eie selfsugtige verhaal
F
Ek voel weer soos die kindjie
G
kind en kaal
[Verse 1]
C
Daars n foto teen my kamer muur
C
dis Jesus in n bad
G
en ek wonder of hy weet dat ek hom orals sien
Tags: easy guitar chords, song lyrics, Almero
