[Intro]
G C G C G C
[Verse 1]
G C G
Wens jy ook ons kon teruggaan
Net vir n rukkie
C G
Dalk n dag
C G
Dis nie dat ek nie van nou hou nie
C
Dis net dat ek dink ons vergeet
[Pre-Chorus]
Am Em D
Hoe mooi ons was onder die boom in
C
macarthur park
Am Em
Albei op die bankie van nommer drie en
D C
vyftig se stoep
[Chorus]
Em C G
En onthou-hou my
Em C G
Onthou-hou jou
D
Onder die wolke op die swaai
C
Voor daardie laaste koebaai
[Verse 2]
G C G
Dink jy ook aan die verlede
C G
Alles wat gebeur het met ons
C G
Dis nie dat ek dit oor wil hê nie
C
Dis net dat ek ook soms vergeet
[Pre-Chorus]
Am Em
Kruisstraat in die somer
D C
Klanke met krake op die vloer
Am Em D C
Kerk toe in die aande as ek nie my donker kan beheer nie
[Chorus]
Em C G
En onthou-hou my
Em C G
Onthou-hou jou
D
Tussen die joshua na die reën
C G C
Voor ek van jou af weg beweeg
[Bridge]
G C
En as ek terugkyk vyftig jaar van nou
G
Sal ek kan onthou hoe dit was
D C
Op nommer drie en vyftig toe jy my nog gesien het soos ek was
[Chorus]
Em C G
En onthou-hou my
Em C G
Onthou-hou jou
D
Onder die wolke op die swaai
C
Voor daardie laaste koebaai
Tags: easy guitar chords, song lyrics, Almero
